Vrydag met Felicia

Die laaste Vrydag van elke maand kan jy saam met Romanza-skrywer, Felicia Snyman, gesels oor gedeelde belangstellings, sake na aan haar (én jou) hart of sommer met haar kuier.

Felicia Snyman

Lees meer oor Felicia hier: https://romanzalesers.wordpress.com/boeke/felicia-snyman/