Leer ken vir… Liza Huygen

Liza Huygen, die wenner van ons Facebook-kompetisie, is ‘n ywerige leser, wat verkies om nie ‘n boek twee keer te lees nie.

“Tyd is te min vir al die boeke wat ek nog wil lees om een boek twee keer te wil lees. Ek het nog net een keer in my lewe ’n boek 2 keer gelees en dit was op skool ek het  2 skoolvakansies na mekaar – Run Baby Run van Nikkie Cruz gelees,” sê sy.

liza

 

Sy het ’n tydjie afgeknyp om met ons te gesels.

  1. Watter heldin het jy onvergeetlik gevind?

Tessa in Sophia Kapp se Driehoek

  1. My gunsteling skrywer is

Nasionaal – Chanette Paul

Internasionaal – Karen Kingsbury

  1. As ek ooit ’n boek sou skryf, sal sy naam wees …

How to be single and live your life 100%!   (Met natuurlik ‘n paar onderwerpe in die boek oor hoe om daai doel te bereik.)

  1. ’n Held is aantreklik as hy …

As hy kan lei – maar nie baas spelerig is nie. Hy moet kan verras, (skielik iewers opdaag)  – maar nie ’n skoot hondjie wees nie, en natuurlik moet hy  aantreklik, netjies, veriel en onafhanklik wees.

  1. As ek drie mense na ‘n ete toe sou nooi (lewend of dood) wie sou dit wees …

Oprah Winfrey, Taylor Kinney en Kate McCulley

  1. Waar sonder kan jy nie leef nie?

Boeke, wol, DStv en tandepasta

One thought on “Leer ken vir… Liza Huygen

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s