Salomé Schutte

Salomé SchutteSalomé Schutte het haar loopbaan as joernalis by ’n dagblad begin, waarna sy in die korporatiewe bedryf gewerk het. Sedert die geboorte van haar twee dogters, Somien en Klarine, werk sy deeltyds aan publikasies vir die landboubedryf. Sy en haar man, Gerhard, woon in die rustige Moot-omgewing in Pretoria. Hulle hou graag vakansie aan die Wildekus.

 

 

 

Na die winterDie een vir my (Hoëres)Amper perfek (hoëres)

Titels deur Salomé Schutte:

  • Ná die winter
  • Die een vir my
  • Amper perfek
  • Alles vir jou
  • Iemand soos jy