Petronel Louw

 

Petronel Louw

Petronel Louw woon in Pretoria. Sy is passievol oor skryf en vind haar muse in die mense om haar. Sy is ʼn maatskaplike werker, en die ander passie in haar lewe is om as psigoterapeut mense na innerlike genesing te begelei. Met haar kop gewoonlik hoog in die wolke bring haar man, drie kinders en ʼn kleinkind haar so dan en wan terug aarde toe. Sy is ’n aartsoptimis en ʼn ongeneeslike romantikus.

Vorige titel deur Petronel Louw:

  • Hartsplan
  • Jy is myne alleen

 

 

 

 

 

One thought on “Petronel Louw

  1. Monica Smit says:

    Petronel, ek het jou boek ” jy is myne alleen” gelees. Wow! Ek hoop dis die begin van vele. Wanneer kom die volgende een? Groete Monica

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s