Mattie Pansegrouw

mattie-pansegrouw

Mattie Pansegrouw woon saam met haar eie held in Port Elizabeth. Sy is trots op hul lang drie seuns na wie sy graag opkyk en geniet hul liefdevolle drukkies. Haar pragtige skoondogters, vyf kleindogters en ses agterkleinkinders maak ook haar hart sag. Sy is lief vir die see, tuinmaak, lees en skryf. Lag, glo sy, is die resep vir ’n blymoedige lewe.

 

 

 

Vorige titel van Mattie Pansegrouw:

  • Blommetaal
  • Towerwoorde