Ildé Grové

Ildé Grové Ildé Grové is ’n stadsjapie van Pretoria wat gril vir spinnekoppe en krakerige insekte. Sy’s dol oor  reusebome, die see en berge. Ná ’n dag se geswoeg in die arbeidsmark is daar vir haar niks lekkerder  as om in ander se koppe te kan klim en hul stories te vertel nie. As dit ’n liefdesverhaal is, soveel te  beter. Tussen werk en skryf knyp sy broodnodige tyd af vir lees, stap en swem – gewoonlik in die  teenwoordigheid van haar drie kinders: ’n hond, vis en kanarie.

 Ildé Grové:

  • Die nuwe afrigter
  • Die kremetart blom weer

Die nuwe afrigter (Hoëres)Die kremetart blom weer

One thought on “Ildé Grové

  1. Lize says:

    Hi Ilde wow dis ongelooflik hoe jy met drie kinders en werk nog so mooi kan woeker met jou skryf talent ek het jou boek Die nuwe afrigter baie geniet net die einde kort iets na al daai swem oefen en opofferings sou mens hoop sy neem tenminste deel wen of verloor miskien kan haar oom afrigter en haar buur tannie haar kom verras vir die kampioenskappe en sy en haar ma het nooit dinge uit gesorteer nie en klein letabo is nogsteeds onaangeneem tenminste nog n hoofstuk daar en wat van die kat skryf nog n hoofstuk asb en wat word van die russiese meisie?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s