Frieda van der Westhuizen

Frieda van der Westhuizen

Frieda van der Westhuizen is in die Kaap gebore en het daar grootgeword en skoolgegaan. ʼn Vakansie na Namibië het hulle laat besluit om Walvisbaai toe te trek, en sy en haar man woon steeds daar. Sy het twee kinders, vier kleinkinders en ʼn agterkleinkind. Sy is gelukkig om hulle gereeld te kan sien aangesien hulle ook daar woon. Naweke sal mens haar meesal met ʼn visstok in die hand by die see aantref – sy en haar man is ywerige hengelaars. Sy is ook lief om in die tuin te vroetel en brei graag. Terwyl haar hande so besig bly, werk haar kop aan die stories wat sy wil skryf en probeer sy dit later op rekenaar vasvang.

bosveldroos_voorblad_high resHaar trouman (Hoëres)Derde keer gelukkig Hoëres

Titels uit haar pen:

  • Bosveldroos
  • Haar trouman
  • Derde keer gelukkig

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s