VAN WAAR DIE INSPIRASIE?

Frenette van Wyk gesels oor VLERKE VIR JOU HART.

Vlerke vir jou hart (hoëres)

Die muse wat my geïnspireer het – natuurlik die liefde. Daardie wonderlike gevoel van verlief wees gee mos ‘vlerke vir jou hart’. Ek hou ook baie daarvan om te reis en nuwe plekke te sien. Dit verruim my siel en inspireer my as gebore romantikus met nuwe idees vir liefdesverhale. Ek was twee jaar gelede in Italië en ’n deeltjie van Switserland en Frankryk. Die bekoring en skoonheid van dié tydlose, romantiese lande het my na hierdie spesifieke romanse in my hart gelei. Dit was heerlik om die boek te skryf.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s