Frenette van Wyk

frennieVir Frenette van Wyk beteken verhale skryf om iets uit jou hart te haal en lewe daaraan te gee. Die verhale bied vir haar net soveel opwindende ontvlugting en vervullende avontuur as vir haar lesers. Sy is ’n romantikus en skryf graag liefdesverhale met gelukkige eindes – iets wat grens aan die sprokiesagtige, en tog iets waarna elke vrou verlang en waarin hulle met hart en siel wil glo. Sy woon in Pretoria saam met manlief Etienne en hul jongste seun, Sasha. Haar ander seun, Zander, is onlangs met Charmonix getroud.

Boeke deur Frenette van Wyk:

Titels by Romanza:

  1. Vuurvliegie
  2. Vlinderdraai
  3. Wintersprokie
  4. Vlerke vir jou hart
  5. Gelukspakkie
  6. Twee maal so lief
  7. Gelukkige einde
  8. Ek wil jou hê
  9. Droombestemming
  10. ’n Stukkie hemel
  11. Skaakmat vir hom
  12. Towerbos se juweel
  13. Stukkie goud

 

Boeke in hardeband 

  1. Goud is vir altyd
  2. ’n Roos in ruil vir as
  3. Liewe Maria Magdalena
  4. Hart van Goud
  5. My liefste Romein
  6. Kruisvaart na liefde

 

 

 

 

4 thoughts on “Frenette van Wyk

  1. Martie Jutte says:

    Baie dankie vir Stukkie Goud wat ‘n pragtige boek het dit ontsettend baie geniet wou nie die boek neersit nie . Hoop om al jou boeke wat ek nog nie gelees het nie te lees. Jou boeke is boeiend, interessant. Ek vertrou dat jy nog baie boeke sal skryf.

  2. Martie Jutte says:

    Het jou 3 boeke wat ek gelees het baie geniet, sal weer van jou boeke uitneem sodra dit beskikbaar in biblioteek.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s