Elise Keyter

Elise Keyter

Elise Keyter was vir 27 jaar ’n staatsamptenaar – die laaste 18 jaar as joernalis in die destydse Suid-Afrikaanse Kommunikasiediens. Sy het ’n aantal jare gelede afgetree en het besluit om haar droom om te skryf te verwesenlik. Sy bly saam met haar bejaarde ma in Pretoria. Sy is dol oor haar kat, hou van blokkiesraaisels en is versot op lees.

Romanza Voorblad-Miljarde sterreOnblusbare liefde Sommer net

Vorige titels deur Elise Keyter:

  • Miljarde sterre
  • Onblusbare liefde
  • Sommer net
  • Skildery van liefde
  • Katvoet vir liefde

 

 

2 thoughts on “Elise Keyter

    • cliffordenen says:

      Goeiedag Francien

      ‘Katvoet vir liefde’ is nie meer in druk nie.

      Jy kan dit aflaai op die Romanza-app teen R59,99.

      Romanza op tablet en selfoon!

      Nou kan jy ’n Romanza-biblioteek met gemak saam met jou dra! Die Romanza – LAPA app is ’n toepassingswinkel wat jy GRATIS op jou slimfoon of tablet kan aflaai met al jou geliefde Romanza-boeke bymekaar! Die Romanza – LAPA app is beskikbaar op iPad en iPhone in die Apple App-winkel en ook vir Android-slimfone en -tablette in die Android App-winkel. Nadat jy die toepassing afgelaai het, kry jy twee Romanzas, Boks vol soentjies deur Dina Botha en Net soos jy is deur Magdaleen Walters, gratis. Jy hoef nie meer in lang rye te staan of te wag vir die posdiens om jou boeke te kry nie. Binne minute kan jy die jongste Romanzas aflaai en begin lees.

      Laai die app gratis af by Google Playstore of iStore.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s