Annarie Linde

Annarie Linde woon die afgelope paar jaar in die Laeveld van Mpumalanga, maar die Suid-Kaap bly steeds deel van haar geesteswêreld. Haar grootste prestasie was om vier seuns groot te maak, en hulle bly tegelyk haar aansporing en ondersteuningsnetwerk. Die mensdom en die wye wêreld, ver en naby, interesseer haar. Sy glo ook in die mag van liefde om sin te gee aan die lewe.

Vorige titels deur Annarie Linde:

  • Laat ek jou liefhê
  • Onder woestynsterre
  • Nog één keer