SKRYWERSPROFIELE

Hier stel elke skrywer haar onlangse titels in die Romanzareeks bekend en lesers kry die geleentheid om kommentaar te lewer daarop of vrae te vra aan die skrywer. Hou net jou curser op die woord SKRYWERSPROFIELE en wag tot die lysie met name verskyn.

One thought on “SKRYWERSPROFIELE

  1. Adele Reynders says:

    Woon en werk in Pretoria, maar verkies dit om in Marloth park te wees. Sy glo dis waar haar drome waar word. Laaste drie boeke wat deur Lapa gepubliseer is Volmaan, As jy maar weet en Twaalfuurman. Daar was ook vyf hardebande wat vanaf Oktober 2007 die lig gesien het – Man van vele talente, Romein van die Timbavati, Vrou in Roosbedding, Op die sewende dag en Reenboogforel. Die enigste boeke wat op die oomblik beskikbaar is, is Twaalfuurman en Volmaan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s