Daar was soveel inspirasie om elke hoek en draai – Rosita Oberholster

Dans met 'n maangodin_voorblad_high res

Om iets te sê oor die inspirasie agter ’n storie en karakters, is soos om Pandora se kis oop te maak. Van al die Romanzas wat ek al geskryf het, het ek Dans met ’n maangodin by verre die meeste geniet, juis omdat daar soveel inspirasie om elke hoek en draai was. Ek het op die pragtige verhaal van die maangodin, Selene, en die liefde van haar lewe, Endymion, afgekom. En soos dit maar met skrywers gaan, ly ek ook aan ’n ooraktiewe verbeelding.

Elke dag gebeur daar goed, klein en groot, in my lewe wat dien as inspirasie, soos bv. my hartsvriendin Caren Kearley se gunsteling Leonard Chohan-liedjie, Dance me to the end of love, Corna Coetzee van Carnarvon se peerboomlaan met sy bloeisels wat neersif soos konfetti, en my skoonma Helene Oberholster se onuitputbare bron van sêgoed. Mens moet net luister. Ek hoop van harte dat ons Romanza lesers hierdie boek net so baie sal geniet soos wat ek dit geniet het om dit te skryf.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s