Met liefde … van Romanza

november-romanza

Projek ware liefde – Marilé Cloete

Christine staan in die son en omkom van die dors, maar Dennis nooi haar nie by sy huis in nie. Hy kan nie onthou dat hulle ’n afspraak het, maar hy weet verseker: Christine is die prinses van sy nuwe fantasieverhaal.

Liefste kollega – Joléne de Konigh 

Daar is ’n vonk tussen haar en haar nuwe baas en Ani weet haar hart is in gevaar. Wanneer Igna haar volgens ’n ou Suid-Amerikaanse wyse vra om te trou, het sy tien dae om hom die jawoord te gee …

Vuurvliegie – Frenette van Wyk

Xanthe is in die Amazone om haar vriendin se troue af te neem. Die oomblik wat sy in Bence se oerwoudgroen oë kyk, raak haar knieë lam. Wanneer hulle egter in mekaar se geselskap is, spat die vonke behoorlik …

Liefde in September – Alta Steyn

 

Sewe jaar gelede het Dewildt Janine se hart gesteel. Nou steel hy haar erflating, iets wat sy hom nooit sal vergewe nie. Hul bestee egter baie tyd saam en sy besef Dewildt is nie net enige man nie − hy is haar hartsgenoot.

 

Sluit nou aan by Romanza-klub en spaar tot byna 40% op jou jongste Romanzas: http://bit.ly/2bAiDdL

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s