Kan ons gou skinner?

Wyse-sara

Naam: Sara Wysheid (Wyse Sara)

Ouderdom: 59

Haarkleur: Deurspek met ouderdom (Ek weier om te sê grys. Ou mense is grys, ek age gracefully)

Woon: Pretoria

Loopbaan: Blogger vir Romanza by day, agony aunt by night (van daai soort wat jou nie bejammer nie)

Belangstellings: Lees Romanzas en romans, want ek kan elke aand met ’n ander man bed toe gaan, sonder dat die predikant vir my kom preek. Ek gee graag raad, wat almal beter vat as hulle weet wat goed is vir hulle. Speel met honde, want hulle weet van commitment. Kyk na movies, as daar iets goed is, ens. (Dié ensovoorts is classified)

Jong, dis al vir nou. Ek kan nie my hele secrets sommer die eerste geselsie uitlap nie. Sien jou volgende keer.

oogknip

  • Wyse Sara is Romanza se lekker-kuier-buurvrou en eie aunt agony. Sy staan by die draad en vertel jou oor alles wat aangaan by Romanza (voor, én soms agter die skerms). Kom geniet haar sin vir humor, vra haar vrae en laat weet haar wat jy van elke boek dink.  

4 thoughts on “Kan ons gou skinner?

  1. Marilé says:

    Antie Sara, is jy nie al bietjie lank in die tand vir drome droom oor mans bed toe sleep nie? Ek reken dis darem dinge vir ons jong goedjies daai!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s