Is jou pen in liefde gedoop?

Bloei jy passie? Of kan jy met liefde smous? Hier is die kans om jou skryfwerk na nuwe hoogtes te voer!

skryfskool

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied ’n kompetisie vir voornemende skrywers van romantiese fiksie aan. Die wenner van dié kompetisie sal die Lenteskool van 8 − 10 September 2016 by die ATKV-Skryfskool op Potchefstroom GRATIS kan bywoon.

Indien jy vir hierdie prys in aanmerking wil kom, moet jy

  • verklaar dat jy nog nie voorheen ’n romanse gepubliseer het nie;
  • en ’n eerste hoofstuk (sowat 5 000 woorde) van ’n romanse met jou inskrywingsvorm aan ons by onderstaande e-posadres stuur om ons op die laatste op Maandag 1 Augustus 2016 te bereik.

Inskrywingsvorms kan aangevra word by Kobie.VanAswegen@nwu.ac.za of by 018 299 1783.

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s