#TBT Leer die diva agter die DIVA: SOPHIA KAPP

Voltydse werk: Taaladviseur vir VivA (Virtuele Instituut vir Afrikaans). .

My genre: Liefdesromans.

Ek skryf omdat: Ek sal mal word as ek dit nie doen nie. Ontvlugting is nie vir my ’n luukse nie, dis lewensbelangrik.

Noodsaaklike reisgenote in hierdie lewe: My kind, my vriendinne, Händel, Bach.

Gunstelingkos: Brood en kaas met witwyn.

kaas-en-wijn--kaas-mix--brood--maaltijd_3212790

Ek wil graag wees soos: Ouiser Boudreaux (die karakter wat deur Shirley Maclaine in Steel Magnolias gespeel is).

Ek haat: Sleurwerk, pretensieuse letterkunde en mense wat my wil intimideer.

Ek glo onwrikbaar in: God en Jayes Fluid

Kosbaarste lewensles: ’n Mens se emosionele energie is te kosbaar om dit op onsinnige mense of kwessies te vermors. Kies jou oorlog, stap weg van veldslae wat jy nie kan wen nie.

Gunstelingskrywers: Eva Ibbotson (A company of swans, Magic Flutes en A countess below stairs), Rosamund Pilcher (Coming Home en Winter Solstice), LaVerle Spencer (Morning Glory).

Ek lees: Romantiese fiksie en misdaadfiksie (Caleb Carr, wow!)

Gunstelingflieks: Scent of a woman, Love Actually, As it is in heaven, Shawshank Redemption.

Wat ek in my volgende lewe wil wees: Dom en mooi.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s