#TBT Hoekom skryf ek? Bernette Bergenthuin

Onthou julle vir Barbie? Die pragtige pop met elle-lange bene en blonde lokke wat tot op haar stuitjie hang?

Nou dit is net daar waar die skryfgogga my gebyt het!

Ek kon ure en ure stories maak met Barbie, Ken en hul uitgebreide familie (selfs my boetie se plastiek soldaatjie was ‘n karakter…). En ek het nooit ophou stories opmaak in my kop nie.

10391683_234843589465_4229172_n

Terwyl ek draf, loop en shop, op die strand lê en selfs in die Bib swot, is ek besig met stories.

As die  karakters in die sitkamer van my brein te veel begin word, skryf ek hulle daar uit.

Skryf is genade maar ook kreatiewe bloedsweet. Ek is nog besig om te leer, maar ek kan sommer sien dat die proses my nooit gaan verveel nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s