Romanza Ridder: Sean Tucker gesels met ons!

12733411_988470301218636_4607023799282356690_n

Ek is die gelukkigste persoon in die wêreld wanneer…

Ek tyd in die natuur of saam met vriende en familie bestee.

Liefde is …

Lojaliteit, vertroue en wedersydse respek

My perfekte heldin is …

Gaaf, deernisvol en gee om vir ander

As ek verveeld is …

Ek  neig om op die negatiewe dinge te fokus en te oordink, daarom hou ek myself besig.

Vrede omring my wanneer …

Ek na musiek luister. Dit kan enigiets van gospel, deep house tot klassieke musiek wees.

 

Watter plek in Suid-Afrika wil jy graag besoek?

Ek wil baie graag die Weskus, noord van Kaapstad, besoek

Ek kan regtig leef sonder…

Verkeer

download

 

Ek kan nie leef sonder… nie

Vriende en familie. Hulle motiveer my.

Niks, ek herhaal niks, kom tussen my en my…

’n Kans om vis te vang nie.

My trooskos is…

Koffie, beskuit en koekies

Ek sal my nier verkoop om…

’n Familielid se lewe te red

Jy is vir tien jaar ’n al plattejoggie (deejay). Wat is jou gunstelingliefdjie?

Fleetwood Mac- Dreams, om maar een te noem.

Jy’t genoem dat jy hou van kook. Wie is jou gunstelingsjef?

Hayden Quinn van Masterchef Australia reeks 3.

Wat is jou spesialiteitsgereg?

Gebraaide tuna met my unieke sous en ’n bykos.

Jy is die Romanza Ridder. Hoe het jy gereageer toe jy gehoor het jy is die wenner?

Verras, want dit was onverwags − maar oorstelp.

Sean_2

Hoe vind jy die ervaring tot dusver?

Ek is aangenaam verras met hoe goed alles georganiseer is en die blootstelling wat ek ontvang. Baie dankie aan almal wat vir my gestem het en vir die organiseerders.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s