VAN WAAR DIE INSPIRASIE: ONWAARSKYNLIKE RIDDER – TRUDY REINHARDT

Trudy Reinhardt gesels oor die inspirasie vir Onwaarskynlike ridder.

onwaarskynlike ridder_voorblad_high res

Die inspirasie vir dié Romanza is vliegtuie asook die manne en meisies wat hulle vlieg. Ek word omring deur vlieeniers in my familie − een vlieg vir die Verenigde Nasies in die Kongo; ’n ander vir ’n biljoener-sakeman in Angola; ’n ander is kaptein op Boeings by British Airways; nog een besit sy eie straler en helikopter. Daardie uniforms met vlerkies en sterretjies op die skouers, ai, wie sal nie romantiese gedagtes koester nie? Op ’n dag tydens ’n binnelandse vlug verwelkom ’n stem oor die interkom die passasiers aan boord en dis ’n selfversekerde mooi vrouestem . . . My heldin neem daar en dan gestalte aan en Onwaarskynlike ridder is daar gebore.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s