Byderhand Aardklop 2015:

Woon jy Clover Aardklop by? Pak jou tas, herlaai jou selfoon of tablet en maak seker jy ervaar die Byderhand-projek.

Lees met jou selfoon of tablet gedigte en stories in Potchefstroom oor Potchefstroom: Tuinverse in die Botaniese Tuin, Rusplekstories in die Boeke-Oase, ‘n Dwaalverhaal by die Hoër Tegniese Skool (HTS) en Taxistrips op die pendelroete.

byderhandstories

“Byderhand 2015 word by Clover Aardklop as ʼn interaktiewe leesfees bemark. Die projek is ʼn interdissiplinêre kreatiewe en navorsingsprojek oor plekspesifieke digitale literatuur. Die gedagte van plekspesifieke digitale literatuur is dat ʼn mens die werk deur middel van  ʼn selfoon of tablet op ʼn spesifieke plek lees en dat die plek as sodanig tot die leeservaring bydra. Die digitale tegnologie maak dit moontlik om die teks te kombineer met voorlesings, beeldmateriaal, musiek en video’s,” sê professor Franci Greyling tydens ‘n onderhoud op LitNet.

BH_hoof_420x594

Ervaar nuwe werk van skrywers en kunstenaars soos TT Cloete, Strijdom van der Merwe, Hans du Plessis, Harry Kalmer, Khaya Mtshali, Sophia Kapp, Roela Hattingh, Franci Greyling, Frederick J Botha, Susan Smith, Helene de Kock, Heilna du Plooy, Flip Hattingh, Gerrit Jordaan, Deon Meiring en Zinelda McDonald.

Om deel te neem aan die projek moet jy jou selfoon of tablet met internettoegang byderhand hê. Laai ʼn QR-leser af (QR code reader), skandeer die QR-kode en geniet die leesfees.

Vir meer inligting besoek:  http://www.byderhand.net/ en https://byderhand.wordpress.com/ Of lees Naomi Meyer se onderhoud met

Lees met jou selfoon of tablet gedigte en stories in Potchefstroom oor Potchefstroom: Tuinverse in die Botaniese Tuin, Rusplekstories in die Boeke-Oase, ‘n Dwaalverhaal by die Hoër Tegniese Skool (HTS) en Taxistrips op die pendelroete.

Byderhand 2015 word by Clover Aardklop as ʼn interaktiewe leesfees bemark. Die projek is ʼn interdissiplinêre kreatiewe en navorsingsprojek oor plekspesifieke digitale literatuur. Die gedagte van plekspesifieke digitale literatuur is dat ʼn mens die werk deur middel van  ʼn selfoon of tablet op ʼn spesifieke plek lees en dat die plek as sodanig tot die leeservaring bydra. Die digitale tegnologie maak dit moontlik om die teks te kombineer met voorlesings, beeldmateriaal, musiek en video’s. Sosiale media bied verdere moontlikhede vir wisselwerking.

Ervaar nuwe werk van skrywers en kunstenaars soos TT Cloete, Strijdom van der Merwe, Hans du Plessis, Harry Kalmer, Khaya Mtshali, Sophia Kapp, Roela Hattingh, Franci Greyling, Frederick J Botha, Susan Smith, Helene de Kock, Heilna du Plooy, Flip Hattingh, Gerrit Jordaan, Deon Meiring en Zinelda McDonald.

Om deel te neem aan die projek moet jy jou selfoon of tablet met internettoegang byderhand hê. Laai ʼn QR-leser af (QR code reader), skandeer die QR-kode en geniet die leesfees.

Vir meer inligting besoek:  http://www.byderhand.net/ en https://byderhand.wordpress.com/ Of lees Naomi Meyer se onderhoud met professor Franci Greyling: Clover Aardklop 2015: Onderhoud oor die byderhand-leesprojek by http://www.litnet.co.za/clover-aardklop-2015-onderhoud-oor-die-byderhand-leesprojek/

: Clover Aardklop 2015: Onderhoud oor die byderhand-leesprojek by http://www.litnet.co.za/clover-aardklop-2015-onderhoud-oor-die-byderhand-leesprojek/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s