VAN WAAR DIE INSPIRASIE: Doring in haar vlees.

Dina Botha vertel wat was Doring in haar vlees se muse!

Romanza Voorblad-Doring in haar vlees

Dit neem nie veel om my verbeelding te stimuleer nie. Een middag, terwyl my dogter ’n doring uit my vinger haal, het dit my skielik getref. Doring in haar vlees klink na ’n oulike titel. Dit behoort nie te moeilik te wees om ’n storie om die titel te bou nie. Toe begin my soektog na ’n gepaste heldin en ’n heldin. In daardie stadium moes ek nuwe bande op my voertuig kry en ek moes ook ’n paar eetgoedjies  vir ’n onthaal bak. Omdat my eie lewe maar my verwysingsraamwerk is het my heldin, Annika Eksteen, skielik ’n bakkerswinkeltjie besit en my held, Connor Volscheck, ’n motorbandewinkel. Al wat ek moes sorg is dat my held ’n behoorlike doring in my heldin se vlees word. Ek hoop die lesers geniet Annika en Connor se storie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s