Agter die skerms

Romanza is vandag 10 jaar oud! Die skrywers span die muse in om die wêrelde te skep waarin ons graag verlore raak. Hier by LAPA verseker  ons daardie boeke vind hul weg na jou toe. Kry hier  ’n kykie van wat agter die skerms aangaan.

romanza 10 jaar

man

11287233_918489671552212_1941529127_n

Hier begin dit. Ons uitgewers moet al dié manuskripte (en vele meer) lees om die beste boeke in jou hande te plaas.

 6 11414839_918489714885541_1731908043_o

Ontmoet die uitgewers: Van links: Cecilia Britz, Marlies Haupt en Charlene Hougaard!

11310948_918489668218879_170746115_n (1)

Dit neem maande se voorbereiding …

11328907_918489644885548_136070893_n

en inspirasie om die Romanzas op die winkelrakke te kry.

marlies1

Charlene, Esmé Smith bestuurder van die produksiespan en Marlies. Esmé is een van ons geheime wapens wat verseker dat die boeke gedruk kom.

9896

Hierdie vriendelike gesig is Caroline Marobie! Sy is die eerste persoon wat jy sien as jy by die LAPA-deure instap.

11421516_918490904885422_996122502_n

Marlies verwelkom julle by die Romanza-kantoor.

11304435_918489628218883_2144210423_n 10410648_795914947143019_2304568505720079915_n

10405382_985213398179372_1383974814015832681_n 11351418_985213041512741_1344505905404737152_n

Ons weet! Ons weet! Die Romanza-kantoor is soos ‘n leser se Wonderland!

11106397_918489684885544_13017065_n

Ontmoet vir Patrick, hy help om die stoor te bestuur.

stoor

Die werknemers in die stoor verpak elke maand duisende boeke om te verseker dit kom by jou uit. Bo: Ernest en Pieter. Op die telefoon is Jacob

56

Jacob is pose so bietjie!

11418246_918489678218878_1646530108_n

My gunstelingkollega, mister Pieter (moet nie vir Marlies sê nie!)

11334312_918479444886568_39481016_n

Aaah! The sweet smell of books.! Charlene sê niks ruik vir haar lekkerder as varsgedrukte boeke nie! (Vir my ook)

11157936_916650048402841_1424485963_n 11350030_916650105069502_1826931457_n

Wat behels die toekoms? Net goeie goed, hoop ons!

romanza rebranding banner

3 thoughts on “Agter die skerms

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s