Boek en koek: Prooi

Verlede Donderdag het Ilse Salzwedel saam met Fanie Viljoen gesels oor sy nuwe boek PROOI. Hier is van die hoogtepunte:

10649751_949127011806831_5148260661740531255_n 11148396_949128315140034_5644346824337880071_n 11209491_949128001806732_3964263799057300096_n (1) 11209491_949128001806732_3964263799057300096_n

Oor die hoofkarakters in Prooi

Elke back story van die drie karakters kon ’n tienerverhaal op sy eie gewees het. Prooi vertel  verder as die tienerverhale, wat vorentoe gebeur.

IMG_3716IMG_3693

Dit blyk asof jy die seergemaakte tiener wat groot word as ’n verwarde volwasse goed verstaan.

Mense wat buite standers is trek my aandag. Ek het onlangs ‘n resensie gelees, waarvan ’n Duitse skrywer wat praat van die karakters met die vuil hande en ek skryf oor hierdie karakters.

IMG_3723

Glo jy skrywers is ook buitestanders?

Ek het nie aanvanklik so gedink nie, maar nou dink ek dis waar. Om ’n skrywer te wees moet jy so effens buite staan. Jy is die een wat alleen in ’n koffiewinkel sit en mense bestudeer.

Jy beskryf die hokgevegte so goed…

Ek het ’n hokgeveg bygewoon en ek beveel elkeen aan om dit te besoek. Die vreemdste mense hang daar rond.

IMG_3737

Elke fiksie skrywer sê sy/haar karakters neem dikwels die storie oor. Het dit met jou gebeur in Prooi?

Dit was die lekkerste deel van die boek vir my. Op ’n punt het ek net geweet hierdie drie is op pad na dieselfde punt en dan sal daar groot moeilikheid wees.

IMG_3697IMG_3720

Wat is jou skryfproses?

Ek skryf elke dag. Ek skryf tot ek moeg is, so teen 11 uur. Dan doen ek iets anders, ek lees die koerant. Jy kan nie heeltyd in die storie wees nie. Met Prooi het ek geleer om langer te skryf.

IMG_3689 IMG_3690 IMG_3693 IMG_3696   IMG_3720  IMG_3723 PROOI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s