VAN WAAR DIE INSPIRASIE: Vyfsterman

Susan Olivier vertel ons van die held wat VYFSTERMAN geïnspireer  het.

Vyfsterman (hoëres)

Gewoonlik baseer ek my storie op iets wat ek gelees het, maar dié keer wou ek net die  prentjie bietjie deurmekaar gooi deur die skurk die ongelooflike aantreklike man te maak, en die held minder aantreklik. Albei het ‘n oog op die heldin, en hoe vir ‘n verandering die heldin nie op die aantreklikste man  verlief raak nie

One thought on “VAN WAAR DIE INSPIRASIE: Vyfsterman

  1. Zelna Swart says:

    UIteindelik!! Hoekom moèt al die helde altyd mooi, sterk, ryk en slim wees? Daar is soveel minder aantreklike mans ( en vroue) wat net so wel die held(in) kan wees. Ek gaan beslis hierdie boek koop!

    Groete.

    Zelna

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s