VAN WAAR DIE INSPIRASIE?

Wat het VERSPEELDE TYD deur ANN HITE KEMP geïnspireer? Lees en vind uit.

Verspeelde tyd (hoëres)

Die muse vir hierdie verhaal is eintlik ‘n minder aangename herinnering. In graad elf het ek met my eerste kêrel begin uitgaan. Ons het elke Vrydagaand mekaar by die inry ontmoet. My ma het my geneem en dan het ek vir die duur van die fliek by hom in sy motor gesit terwyl my ma en suster ook die fliek gekyk het. Een Vrydag toe ek by sy motor aankom, sit daar ‘n ander meisie van my graad langs hom. Nodeloos om te sê ek was die “kuis” meisie en sy die “maklike” een. Ek het hom die volgende dag gebel en afgesê en nooit weer gesien nie, want hy was klaar met skool. Wat van hom en haar geword het, weet ek nie, maar sulke rugstekery onthou mens altyd.

Dit wat destyds gebeur het en my storie verskil hemelsbreed. Behalwe vir die kuis meisie en die maklike een. My matriekafskeid was lekker. Dit is eintlik net fiksie en dit was lekker om die storie te skryf.

fee

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s