Wêreldboekedag

Wêreldboekedag is ʼn dag wat sedert 1995 jaarliks op 23 April deur UNESCO gevier word.

231

    Waarom nou juis die 23ste April?

William Shakespeare en die Spanjaard Miguel de Cervantes (skrywer van  Don Quixote de la Mancha) is albei op 23 April 1616 oorlede. In  Noordoos-Spanje is dit al vir jare die tradisie om mekaar op die 23ste April  met rose en boeke te bederf – ʼn roos vir liefde en boeke vir altyd.

BOEKE

Kompetisie

Antwoord die onderstaande vrae, korrek en wen  Kristel Loots se EEN PLUS EEN en SJOKOLADESOENE, asook Vera Wolmarans se LIEFDESKOMPLOT en  Magda Joubert-Smit se EILANDSON.

  1. In watter deel van die wêreld het hierdie tradisie begin?

Die lesers met die korrekte antwoorde, se name sal in ‘n hoed gegooi word en die eerste persoon wie se naam getrek word, sal as wenner aangekondig word. Antwoord gerus in die kommentaar-afdeling. Die kompetisie sluit vanaand om twaalfuur! Ons sal die naam môre op ons Facebook-blad bekendmaak! Sterkte!

4 thoughts on “Wêreldboekedag

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s