Hello Danica Cripps

Ontmoet vir Danica Cripps, ‘n 18 jarige boeke- en diereliefhebber.

Danica IMG_0095 IMG_0103

  1. Vertel ons so bietjie meer van jouself?

Ek is ’n 18 jarige wat tans besig is met matriek. Ek het op die ouderdom van 10 begin lees, toe my ma my eerste boek (Saartjie) vir my gegee het. Dis toe waar ek my liefde vir lees ontdek het. Ek lees verkeie  boeke as die beskrywing van die boek my aandag trek MOET ek dit eenvoudig koop. Ek is ’n ekstrovert en ’n diereliefhebber.

My motto in die lewe is: “No one is born hating another person because of the colour of his skin,or his background or his religion. People must learn to hate,and if they can learn to hate, they can be taught to love, for love comes naturally to the human heart than its opposite”. – Nelson Mandela Long Walk to freedom.

  1. Wat geniet jy die meeste van lees?

Dit vat my na ’n ander wêreld toe. Ek leef my so in die karakters in dat ek saam hulle al hulle emosies ervaar. Ek het op ’n aanhaling  afgekom wat, volgens my, die rede is waarom so baie mense lief is vir lees. “Reading gives us someplace to go when we have to stay where we are” -Mason Cooley

  1. Die drie items waar sonder ek nie kan leef nie, is …

*’n Boek

*My Labrador

*En natuurlik my selfoon

  1. Wie is jou drie gunstelingskrywers is?

Mercy Amare, Nicholas Sparks en Karen Kingsbury

  1. As jy drie mense na ete sou nooi (lewend of dood), wie sal dit wees?

*Leandi du Randt

*Shaileen Woodley

*Nicholas Sparks

Watter boeke kan jy herhaaldelike lees?

The boy who sneaks in my bedroom window – Kirsty Moseley

Nothing left to lose -Kirsty Moseley

The longest ride -Nicholas Sparks

  1. Watter heldin het jy onvergeetlik gevind?

Dyna Carey. Sy is die hoofkarakter in een van Francine Rivers se boeke Kind van versoening. Ten spyte van alles wat met haar gebeur het, het sy so baie mense se lewens geraak en nogsteeds ’ n kind van God gebly.

  1. As jy ooit ’n boek sou skryf sal sy naam wees …

Nog nooit daaraan gedink om ’n boek te skryf nie en as ek ’n boek skryf sal ek dat iemand die boek lees en dan ’n gepaste naam kies.

Wat sou jou heldin se naam wees? Hoekom?

Lucy. Sy is vernoem na die fliek Lucy, sy het deursettingsvermoë en soveel mag oor mense gekry en sy was net ’n dood gewone persoon.

  1. ’n Held is aantreklik as hy watter eienskappe het?

Goeie humorsin, sy emosies wys en sy vrou op sy hande dra.

  1. Waar sonder kan jy nie leef nie?

My familie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s