493 bladsye wat nooit verveel

DIE VERHUISING, tweede uitgawe/tweede druk, het onlangs verskyn. Hier is Monique Bisschoff se resensie toe dit die eerste keer verskyn het. Lees en geniet!

moniquebisschoff

Partymaal lees jy net ‘n boek waarvan die storie jou veraltyd sal bybly. Sophia Kapp se Die Verhuising is so ‘n boek.

die_verhuising_2de_uitgawe

Danelle Liebenberg moet verhuis. In Kaapstad groet sy die berg, die see en haar lewe en sy en haar ma sit af na Potchefstroom waar hulle hulself  – teen hul wil – gaan hervestig. Haar gesin, haar maats, haar omgewing en haar drome roep sy vaarwel en bevind haar in ‘n vreemde omgewing terwyl sy in ‘n toestand van algehele ontnugtering en spanning is. Onglukkig is daar geen sprake van “nuut begin” vir Danelle nie. Sy oorbrug nie net die ongemaklike tyd tussen matriek en eerstejaar op Universiteit nie, die lewe deel ook vir haar skokke, stampe en stote uit wat ook die oorbrugging tussen onskuldige kind en ontnugterde volwassene finaal aankondig.

Sophia Kapp se Die Verhuising het reeds vir die eerste keer in 2010 verskyn en verskyn…

View original post 927 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s