Waarom lees jy?

Ek het onlangs hierdie aanhaling van CS Lewis ontdek en gewonder hoeveel waarheid daarin is. Ek lees omdat lees vir my ‘n verslawing is, maar ek vind dit ook vryend en dit laat my ontspan. Vryend omdat dit so ‘n mini-vakansie is. As jy uiteindelik jouself uit die bladsye van ‘n boek onttrek, is jy gereed vir nog ‘n dag, ‘n week of ‘n maand waarin die werklikheid nie so lekker soos fiksie nie.

Waarom lees jy? Stem jy saam met CS Lewis? Praat gerus saam.

stelling

6 thoughts on “Waarom lees jy?

  1. cliffordenen says:

    Helené Prinsloo @helenayp het oor getweet oor die O, DIE LIEFDE-gesprek: “Kapp sê vrouens lees liefdesromans agter oplossings aan, want hulle weet hoe lelik die liefde is maar hul soek oplossing #Woordfees2015” Mal daaroor!

  2. kristelloots says:

    O ja! Dis wonderlik om iets te lees en inderdaad te besef: You are not alone.
    As ander net soos jy dink, of beleef, net soos jy ‘suffer’ en ‘sulk’ en vra en dan maar weer opstaan en aangaan. Hou baie van hierdie aanhaling.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s