Kupido is hier!

Saterdag is Valentynsdag – ‘n dag waar hartjies, sjokolade en Kupido se pyltjies volop is en ons hoop jy word lekker bederf. In die gees van die liefde nooi LAPA jou na twee opwindende geleenthede uit.

Kapenaars kan Vrydagaand 13 Februarie saam kom kuier by die Welgemoed Gholflandgoed waar die mojo volop sal wees.

En Gautengers kan Woensdagaand 18 Februarie ‘n heerlike kuier saam met Romanza-skrywers geniet by die Moot Biblioteek in Gezina.

10269365_1579147112298228_1105619107481432839_n  Valentynsaand

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s