Die mag van die mojo…

Katerina se mojo

Daar kom ’n tyd in enige vrou se lewe waar sy vergeet sy is eerstens vrou. Nie ma, vriendin, biegsuster, oppasser of huweliksmaat  nie, maar Vrou. Een rede hiervoor is dat vroue die versorgers van ‘n gesin is. ’n Loopbaan wat baie tyd en energie verg, en waar dankbaarheid so volop soos hoendertande is.

’n Vrou se mojo is iets heeltemal anders, maar daar kleef ook iets geheimsinnigs aan. Jy het dit of jy het dit nie en jy kan dit ook nie koop of by iemand leen nie. Dis iets soos… dis jou sjarme, jou oemf, jou woema, jou sprankel, daai ding, die eks-faktor waarsonder geen vrou wil wees nie, ’n sekere energie.

Izak de Vries het lekker met Kristel Loots oor  Katerina se mojo gaan gesels. Die onderhoud maak jou sommer nuuskierig om die boek te lees. Gee dit gerus vir manlief sodat hy leer waar jou mojo sit.

Lees die onderhoud hier: http://blogs.litnet.co.za/izak/2015/01/20/waar-sit-my-vrou-se-mojo/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: