Die lang maand…

Januarie voel soos die langste maand van die jaar en die een waar jou bankrekening jou gereeld uitlag. So in die maand waar vermaak skaars is, gaan ek na my gunstelinggeskenke toe: Boeke.

‘n Goeie boek regverdig dikwels ‘n tweede lees en soos ek self uitgevind het, die gevoel wat ‘n lekkerlees-boek verskaf, verander nie – dit word dikwels net beter. Ek het my Sondagmiddag verloor in Maalstroom van ekstase deur Chanette Paul en Tussen jazz en rock deur Elsa Winckler is op hierdie naweek se lys.

Watter boeke sou jy ‘n tweede kans gun?

th

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s