Die binneversiering van die werkplek van ‘n skrywer …

Madelie Human, skrywer van KOLWYNTJIE, het in Mei vanjaar hierdie uitsonderlike raad gegee oor wat ‘n skrywer benodig. Ek dink dit is die tipe raad wat elke skrywer of aspirant-skrywer moet uitdruk en teen hul muur vasplak. Lees gerus!

Madelie Human

Wat is die belangrikste dinge in ’n skrywer se werkplek?Ek sien op Facebook het die Boekrakkers van die Lekkerlees Boekrak almal foto’s van hul werkplekke geplaas. Al wat leef koekeloer nou of hulle iets op daardie uitstekende skrywer se lessenaar sal kan opmerk wat, as hulle dit sou nadoen, dit vir hulle net dalkies so ’n bietjie van daardie glorie sal bring. Baie groot skrywers poseer agter op hulle boeke in hul studeerkamers waar die groot meesterstukke gebeur. Jy gryp ’n vergrootglas en kyk of jy kan sien presies watter naslaanwerke daar op die boekrak agter die lessenaar is wat jou dalk kan help om ook soos hulle te kan skryf.

Dis egter nie die indrukwekkende studeerkamer of die rakke vol goeie naslaanwerke en die beste tegnologie tot jou beskikking wat eendag van jou ’n puik skrywer gaan maak nie, dis iets heel anders.

View original post 591 more words

One thought on “Die binneversiering van die werkplek van ‘n skrywer …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s