#MCM … DIE HELD

Held… ‘n woord wat soveel gewig dra en sinoniem is met woorde soos sterk, braaf en eerbaarheid. Die helde in die boeke wat jy lees, het hierdie eienskappe, maar doodgoed is hulle nie (miskien omdat doodgoed heel dikwels gepaard gaan met goed dood ook). As leser raak jy ook verlief op die held en daarom maak hy jou kwaad, vies. Hy terg jou, laat jou lag, laat jou bloos en aanvaar jou net soos jy is.

Ek wil weet wie het jou bly gebly, watter held was die liefde van jou fiktiewe lewe en met wie sal jy graag wil uitgaan op ‘n date?

Op wie het ek eerste verlief geraak?

Onder seespieëlhrithik-roshan2

Neil Brendan in Maalstroom van ekstase!

Hy was sterk, slim, mooi, sexy en het vir Nina die belangrikste les geleer: Jy moet na jouself kan omsien, niemand anders sal dit vir jou doen nie (onafhanklikheid).  In my drome is sy celebrity look-a-like die Bollywood akteur Hrithik Roshan.

Voorwaar ‘n man wat ‘n Bells verdien!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s