DIE BEGIN VAN DIE EINDE!

Dit is die eerste week van die elfde maand. November is hier! Wat wil jy nog doen voor die jaar eindig, Romanza-familie? Vertel ons so bietjie! Ons luister graag. Mooi dag verder!

1456518_674006465966735_1020247505_n

2 thoughts on “DIE BEGIN VAN DIE EINDE!

  1. Bets Smith says:

    Net oorleef tot die einde van Nov! En my proewe klaar proeflees, so tussen die vraestelle opstel en merk deur. Wil wel die vakansie, wanneer ek rustig by die see is, met mening inklim in ‘n nuwe storie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s