#WCW

Dit is Woman Crush Wednesday, ‘n dag wat deur sosiale media gebruikers geskep is om eer te gee aan die vroue wat hulle bewonder. Ek wil graag elke vrou benoem: die wat mooi, slim, gaaf en selfs sarkasties is. Die moeders, susters, niggies, vriendinne, kollegas en vele meer. Vroue is sterk, sag, mooi, skaam en ek kan seker aan ‘n duisend ander woorde dink om ons te beskryf.

En dan is daar ons heldinne! Ek moet hulle benoem. Julle leer ons om vreesloos en gaaf te wees. Om ons foute te aanvaar en om nooit te vergeet dat ons vrou is nie. Of jy nou ‘n vurige vegter van vroueregte, ‘n mechanic of ‘n diere-engel is. Mag die skrywers nooit ophou om julle te skep nie!

You make us brave!

Liefde sonder voorbehoud Somme van die hart (Hoëres) Ontwykende alleenloper Olie en vuur Impulsiewe besluit Die Ring Die nuwe afrigterMarlet se droomman (Hoëres)Op die horison ver (Hoëres)

2 thoughts on “#WCW

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s