Pragtige storie: Splinternag deur Dirna Ackermann

Dirna Ackermann het nog ‘n pragtige storie geskryf, Splinternag, wat nou beskikbaar is.

Dirna Ackermann se nuutste

Dirna Ackermann se nuutste

 

SPLINTERNAG – Dirna Ackermann

Romanza, Oktober 2013

Zilke is verloof aan ’n aantreklike en skatryk wynplaaserfgenaam en hy kan nie wag vir hulle troue nie. Maar waarom sien sý nie uit na die troue nie? Het dit met die nuwe wynmaker te doen?

 

As jy ook ‘n droom het, soos ek, om eendag op ‘n wynplaas te kan bly sal hierdie verhaal vir jou soos roomys MET sjokoladesous by, wees. Lekker!

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s