Alles wat jy is – Jacolet van den Berg. Romanza vir September.

Alles wat jy is

Ilke is agter die stuur vir die twee weke lange Buenos-Chili-tydren oor onherbergsame terrein. Een van die kameramanne wat die rit verfilm, raai haar af om dit aan te pak. Maar hy het reeds haar hart verower.

Vir die avontuurlustiges, die verliefdes en die dromers. Klink vir my na ‘n heerlike storie om jouself in te verloor…

Lekker lees!

Met liefde

Monique

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s