Bets vertel meer oor Engel sonder vlerke

Bets SmithRadio Jakaranda het elke Woensdagoggend ‘n program ‘Good Morning Angels’. In die program tree daar elke keer ‘n goeie engel (of engele) op wat iemand uit ‘n verknorsing help deur geld of middele te skenk. Een oggend was daar ‘n storie van ‘n student wat moes opskop omdat haar pa sy werk verloor het. ‘n Rugbyspeler en sy vrou het haar studiegeld voorgeskiet. ‘n Ander keer het ‘n teologiedosent geld beskikbaar gestel vir ‘n meisie wat teologie wou studeer. Die wêreldekonomie wat geduik het en ‘n gesprek tussen twee studente oor ‘n vriendin wat haar sakgeld aanvul deur op te tree as peperduur ‘geselskapdame’ het die res van die prentjie voltooi. Die gevolg: Engel sonder vlerke.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s