Nuut van Dina Botha!!

Hierdie Oktober word ons baie bederf! Met Dina se nuwe boek gaan die kos brand, die kinders laat wees vir skool en ons sal sug van lekkerkry!

NET EEN SOEN – Dina Botha

’n Jaar ná Liselle se egskeiding bevind sy haar weer saam met haar eksman onder een dak. Tydelik, natuurlik. En een soen sal genoeg wees om haar van haar vaste voornemens te laat vergeet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s