Nuut van Chanette Paul!!

Chanette se nuwe boek  is ‘n absolute MOET! Wat sal ons tog doen sonder haar wonderlike verhale en karakters?

MAANSCHIJNBAAI – NAN & JEANNIE – Chanette Paul

Menige inwoner glo dit was ’n bose dag toe die vier Calitz-slette Maanschijnbaai in ’n pienk Cadillac binnegery het. Eers begin hulle die kasarm omskep in ’n stuk kitsch, toe toor hulle al wat ’n man is en nou wil Jeannie boonop ’n restaurant daar oopmaak.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s