Waar kom die storie vandaan?

Die storie Want daar’s skoenlappers vloei uit Waar liefde lê wat in Mei verskyn het. Nick, die held in Want daar’s skoenlappers is Lana, die heldin van Waar liefde lê, se broer. Nick is ‘n oorlogsfotograaf en sy paaie kruis met Gemma, sy nuwe swaer Ian, se suster. Gemma is ‘n mediese dokter.

Die oorlogsfotograaf James Nachtwey se werke is my inspirasie om ‘n oorlogsfotograaf as held te hê. Oorlog is so vernietegend, so wreed. Nachtwey poog om deur sy fotografie mense bewus te maak van die verskrikking van oorlog en hoop. Soos hy dit stel, “for me, the strenghth of photography lies in its ability to evoke a sense of humanity.”

Die storie begin waar Gemma terugkom van Mogadisjoe waar sy in die Banadir-hospitaal gewerk het.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s