Nuut van Susan Olivier!

Julie is ‘n bederfmaand met al die lekker boeke!! Hierdie boek van Susan lyk na een wat mens nie sal kan neersit nie.

ONVERGEETLIK – Susan Olivier

Romanza, Julie 2012

Jare ná Deirdre se suster vermoor is, keer Eben uit die buiteland terug. As hy werklik vir haar suster se dood verantwoordelik was, waarom hunker Deirdre se hart dan steeds na hom?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s