Nuut van Vera Wolmerans

Nog ‘n lekkerlees boek van Vera – op die rakke in Julie!!

DIE BELOFTE – Vera Wolmarans

Romanza, Julie 2012

Arianne, ’n sweefstokarties in ’n sirkus, bly alleen oor ná haar gesin in ’n ongeluk was. Die forse olifanttemmer sien na haar om omdat hy haar pa belowe het. Maar is dit die enigste rede?

2 thoughts on “Nuut van Vera Wolmerans

  1. Bets Smith says:

    Ai Vera, en ek is hoeka lus vir ‘n sirkusstorie! Dit klink na ‘n lekker-lees een. As dit ‘n klubboek is, kry ek hom gelukkig.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s