Nuut van Chanette Paul

Vergeet van die winterkoue met Chanette se nuutste boek!!

Maanschijnbaai: Jo en Sue

Julie 2012

Toe Jo Calitz die liederlike kasarm op ʼn lieflike stuk aarde by haar vervreemde en baie eienaardige oupa erf, besef sy nie dit kan haar en die drie mense naaste aan haar se redding of hulle ondergang wees nie. En Maanschijnbaai sʼn ook.

2 thoughts on “Nuut van Chanette Paul

  1. Bets Smith says:

    Ek sal dit vir my ma moet koop vir haar verjaardag, dan kry ek dit Desember om te lees, want as ek dit vir myself koop, gaan ek nooit hierdie kwartaal my storie klaarkry en nog gewerk kry ook nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s