Die ontstaan van Kolkende Emosies

Rika du Plessis vertel:

Die ontstaan van Kolkende emosies spruit uit die herinneringe van ‘n heerlike, kort vakansie van ‘n week lank wat ek eenmaal in die Wildernis in ‘n gastehuis gehad het. Die gastehuis was deur ‘n ouma en haar kleindogter bestuur, en hulle het die heerlikste kosse gemaak. In my verhaal was dit natuurlik net die kleindogter, aangesien die gastehuis haar erfenis was.

Wat die idee van ‘n romanse in my kop geplant het, was die kleindogter se aantreklike kêrel wat dikwels daar kom draai het. Hy het nou wel nie ‘n oord besit soos in die verhaal nie, maar was ‘n argitek in die Wildernis. En natuurlik was daar die wonderskone natuur rondom wat pure inspirasie is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s