Waar liefde lê – Waar kom die storie vandaan?

Elsa Winckler vertel:

My inspirasie vir die storie was ‘n artikel in ‘n tydskrif oor Lewis Pugh, die avonturier. Hy swem saam met ysbere en klim berge om mense bewus te maak van wat ons spesie besig is om aan die wêreld te doen. Ek het myself nog nooit as ‘n aktivis beskou nie, maar die man laat selfs vir my lus maak om ‘n banier te gryp en die strate in te vaar. Is dit nie wonderlik dat individue so sterk oor ons wêreld voel, dat hulle hulle hele lewe daaraan wy om probeer regmaak wat vorige geslagte opgefoeter het nie? Afrika lê my na aan die hart, ek dink die vasteland het soveel potensiaal. As ons net kan wegkom van korrupsie en magsbeheptheid. Die held in my storie is ‘n man wat omgee vir Afrika, vir die natuur, vir wat hier op ons vasteland aan die gang is. Hoe kan die heldin dan anders as om sy passie raak te sien?

 

One thought on “Waar liefde lê – Waar kom die storie vandaan?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s