Nuut van Bernette Bergenthuin!

GLANSHELD EN DIE KOERANT-PRINSES deur Bernette Bergenthuin sal in Mei op die rakke wees!

Sonja het kon dink wat gebeur wanneer ’n gewone joernalis soos sy met ’n nasionale swemheld deurmekaar raak.
Dis net dat sy gedink het dis haar hart wat sal breek, nie andersom nie.

3 thoughts on “Nuut van Bernette Bergenthuin!

  1. Alma Carstens says:

    Baie geluk, Bernette. Dis ‘n pragtige voorblad en beeldskone meisie! Ek het jou vorige boek, “Lief vir jou” so baie geniet, kan nie wag om hierdie een te lees nie.

  2. Bets Smith says:

    Baie geluk, Bernette! Nou wonder ek net: was hierdie man A, B of C? Of verder af op die alfabet? Ek sal moet lees of hy karaktereienskappe het van enige van jou alfabethelde.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s