Liefdesdroom se ontstaan

Mari Roberts sê: Mense vertel graag hulle eie stories met die onwrikbare geloof dat dit ‘n trefferboek sal wees. So het Liefdesdroom na my gekom deur ‘n vriendin wat vertel het van hierdie meisie wat geen kêrel gehad het nie en toe het haar tannie in die teeblare ‘n aantreklike donkerkop man in haar toekoms gesien. Ses maande later was sy getroud. Ek het die storie probeer skryf, maar toe ontwikkel dit in sy eie unieke storie en die karakters skryf self verder die storie totdat Liefdesdroom in sy totaliteit net een of twee sinne van die oorspronklike storie geword het.

One thought on “Liefdesdroom se ontstaan

  1. Loli Pretorius says:

    En ek sê, hoekom nie? Self ‘n kranige skrywer, met afwagtig om ge publiseer te word. Hemmingway quote:
    “It’s easy to write, all you do is sit at the typewriter and bleed….”

    Happy bleeding alle skrywers!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s